As Die Gordyn Val-Karlien Van Jaarsveld

语种 : 纯音乐
时长 : 03:14

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT As Die Gordyn Val-Karlien Van Jaarsveld 文本歌词

Ek en jy
staan alleen
Almal is weg,
en ek voel dit reen
Soos elke aand,
na elke show
Los jy my weer,
en jy't geen berou
As die gordyn val,
haal jy jou masker af
En word jy weer jouself
waar niemand jou kan sien,
en niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel
En wat ek van jou dink
Verander my en jou,
ons boot begin te sink
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val
Hoe was ek
so verkeerd?
Waarom kon ek jou
net nie vergeet
En ook soos jy,
elke aand
My teen die ander daar om jou meet
As die gordyn val,
haal jy jou masker af
En word jy weer jouself
waar niemand jou kan sien,
en niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel
En wat ek van jou dink
Verander my en jou,
ons boot begin te sink
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val
Ek wens ek kon dit skreeu
Ek voel so vasgehou
Want vir my en jou
was daar tog nooit 'n kans gewees
As die gordyn val,
haal jy jou masker af
En word jy weer jouself
waar niemand jou kan sien,
en niemand ooit sal weet nie
As die gordyn val,
haal jy jou masker af
En word jy weer jouself
waar niemand jou kan sien,
en niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel
En wat ek van jou dink
Verander my en jou,
ons boot begin te sink
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val