Jakarandas Bloei-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Jakarandas Bloei-Laurika Rauch 文本歌词
Jakarandas Bloei - Laurika Rauch
Written by:Laurinda Hofmeyr
Jakarandas bloei die lug is pers
Skryf vir my 'n skemervers
Vertel vir my die wêreld is grou
Dan wys ek jou op die môredou
Want elke dag het 'n skatkis vol
As doukristalle op 'n kelkblaar stol
Gaan kyk na die wêreld van naderby
Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry
Ja kyk 'n slag weer mooi na die
Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
Dis lentetyd die lug word blou
Laat die aandlug jou help
Om die mooi te onthou
Vergeet nou eers van werk wat wag
Maak jou oë oop en sien hoe ek lag
Want elke dag het 'n skatkis vol
As doukristalle op 'n kelkblaar stol
Gaan kyk na die wêreld van naderby
Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry
Ja kyk 'n slag weer mooi na die
Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
Dink aan die voëltjies wat nessies bou
Die vrolike roep van 'n Piet-my-vrou
Sien ook die mense vir wat hulle is
Sien dat hul mooi is sien in hul die lig
Dink aan die strate wat blink in die reën
Bome en gras alles groen om jou heen
Sien dan die son wat op 'n doudruppel rus
Erken dis Genade
Erken dat dit wonders is
Jakarandas bloei die lug is pers
Skryf vir my 'n skemervers
Vertel vir my die wêreld is grou
Dan wys ek jou op die môredou
Want elke dag het 'n skatkis vol
As doukristalle op 'n kelkblaar stol
Gaan kyk na die wêreld van naderby
Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry
Ja kyk 'n slag weer mooi na die
Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
Ja kyk 'n slag weer mooi na die
Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
Jakarandas Bloei-Laurika Rauch 推荐歌曲
Grootste Treffers Volume II专辑下载
(1996-01-05)