Kom Sny Die Papaja-Laurika Rauch

歌手 : Laurika Rauch
语种 : 纯音乐
时长 : 01:56

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Kom Sny Die Papaja-Laurika Rauch 文本歌词

Kom Sny Die Papaja - Laurika Rauch
Written by:Engelbrecht/L Rauch
Kom sny die papaja
Breek stukkend die son
Om die goudgeel vreugde te ruik
Gryp bondels swart pê rels
Uit die suikersoet skatkis
Vir die nuwe son se gebruik
Vir my is die somer soos 'n groot papaja
Vol kleure en geure so soet
Vol warmte en geelheid en blinkpit beloftes
In elke persoon wat jou groet
Kom sny die papaja
Breek stukkend die son
Om die goudgeel vreugde te ruik
Gryp bondels swart pê rels
Uit die suikersoet skatkis
Vir die nuwe son se gebruik
Vir my is die somer soos 'n groot papaja
Wat sy reuk deur die kamer versprei
Niks anders op aarde se geur kan juis dit sê
Ek's sonsoet en jy kan my kry
Kom sny die papaja
Breek stukkend die son
Om die goudgeel vreugde te ruik
Gryp bondels swart pê rels
Uit die suikersoet skatkis
Vir die nuwe son se gebruik
Kom sny die papaja
Breek stukkend die son
Om die goudgeel vreugde te ruik
Gryp bondels swart pê rels
Uit die suikersoet skatkis
Vir die nuwe son se gebruik