Timbuktu-Riana Nel

歌手 : Riana Nel
语种 : 德语
时长 : 03:07

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Timbuktu-Riana Nel 文本歌词

Kyk op na die hemel, weg van jouself af.
Daar anderkant die horison en weet, vir eens in jou lewe, dat ek jou lief het.
Ja, net soos wat jy is.
Sien, wat voor jou staan, dit wat opreg is.
Wat geld nie sal kan koop nie.
En besef, nou is ek joune, en jou vir altyd, sal ek by jou staan.
Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu.
Waarheen jy ook al heen gaan toer.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou.
Wys my, wys my die pad, ek is verward.
Niks sal die kans van ons af vat.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou.
Glo jy aan vir ewig, daar waar twee mense jare bymekaar bly.
En vergeet hoe dit eens was, toe ons nog albei enkellopend was.
Want ek, kan my verbeel, jy met jou kierie, en ek'e met my bolla.
En jy noem my ietsie soos „Ma", en ek noem jou „Ou baas".
Ek droom oor daardie dae.
Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu.
Waarheen jy ook al heen gaan toer.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou.
Wys my, wys my die pad, ek is verward.
Niks sal die kans van ons af vat.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou.
Kyk my in my oë en sê my wat jy voel vir my.
Dis alles wat jy sal kan kry.
Sê net jy sal bly by my.
Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu.
Waarheen jy ook al heen gaan toer.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou.
Wys my, wys my die pad, ek is verward.
Niks sal die kans van ons af vat.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou.
Ek sal jou volg na Timbuktu.
Waarheen jy ook al heen gaan toer.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou.
Wys my, wys my die pad, ek is verward.
Niks sal die kans van ons af vat.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou.