Wenners-Danie Botha

歌手 : Danie Botha
专辑 : Wenners
语种 : 英语
时长 : 02:51

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Wenners-Danie Botha 文本歌词

Wenners - Danie Botha
Sien jy nou die lig
Weet jy dat hy leef
Dan ken ek mos jou oë
Dit was altyd daar gewees
Blind het ons gekyk
Die waarheid mis gelees
Die vrede was altyd daar gewees
Kyk nou weer 'n keer
Stap nou saam met my
Sing dan nou 'n lied
'N lied vir jou en my
Blind het ons gekyk
Die lewe gevrees
Soek jy na 'n toekoms
Wil jy ook daar wees
Wenners wenners wenners
Wenners wil ons wees
Lewe jy met haat
Lewe jy met vrees
Wenners wenners wenners
Wenners moet ons wees
Lewe vir 'n toekoms
Lewe om daar te wees
Saam kan ons mos waag
Met moeite en verdriet
Opdraand mag dit gaan
Maar ons weet dis nie verniet
Dan sien ek weer jou oë
Die pad het ons gekies
Terugkyk sal ons nie
Verloor is geen ekskuus
O wenners wenners wenners
Wenners moet ons wees
Lewe jy met haat
Lewe jy met vrees
Wenners wenners wenners
Wenners wil ons wees
Lewe vir 'n toekoms
Lewe om daar te wees
Kyk nou weer 'n keer
Stap nou saam met my
Sing dan nou 'n lied
'N lied vir jou en my
Dan sien ek weer jou oë
Die vensters van jou siel
Kom ons strewe na 'n toekoms
Anderkant die spieë l
O wenners wenners wenners
Wenners moet ons wees
Lewe jy met haat
Lewe jy met vrees
Wenners wenners wenners
Wenners wil ons wees
Lewe vir 'n toekoms
Lewe om daar te wees
Lewe vir 'n toekoms
Lewe om daar te wees