Bloubul-Steve Hofmeyr
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Bloubul-Steve Hofmeyr 文本歌词
Bloubul - Steve Hofmeyr
Die blou bul eet nie van die vloer af nie
Die blou bul weet nie van verloor af nie
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus
En die hele blê rrie spul
Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie
Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie
Die blou bul tjank nie by die pale nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus
En die hele blê rrie spul
Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie
Die blou bul kan hom ook nie kielie nie
Die blou bul is hy nie 'n bielie nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek roep vir frik du preez hy sal my hoor
Ek vra vir thys lourens bly op my spoor
En gee vir naas botha hy stop hom oor
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek sit vir fanie voor kan jy hom vang
Ek het vir rubin ook maak hy jou bang
Vat uli schmidt jou vas los y jou mank
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek pas vir moaner uit kan jy hom vat
Na hansie brewis toe hy's gans te glad
Ek pass vir josie uit jy maak jou nat
Nou vra jy my vir wie ek skree
Die blou bul eet nie van die vloer af nie
Die blou bul weet nie van verloor af nie
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus
En die hele blê rrie spul
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus
En die hele blê rrie spul
Bloubul-Steve Hofmeyr 推荐歌曲
Bloubul专辑下载
(2007-02-06)