Laaste Lag-Steve Hofmeyr
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Laaste Lag-Steve Hofmeyr 文本歌词
Laaste Lag - Steve Hofmeyr
Soms verstaan ek die mense wil alleen wees
Soms verraai jou oë 'n hart wat huil
Soms wil ek ook elders sit en stil wees
Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil
Ons weet ook liefde vlug maar net in sirkels
Ons weet ook elke wegloop los 'n merk
Tog verdwyn jy in die stadsligte en spikkels
En ek staan hier en wonder hoe dit werk
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag

Af en aan jy dra my soos 'n jas
In augustus waai die winde vir jou weg
En jy los my in die somer ek's 'n las
Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag
Hey hey hey hey hey
En ek hoor jou
En ek hoor jou
Hier staan ek weer in die langste nag
Dis die laaste keer dat ek vir jou sal wag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag

Ek voel die keer is jy die een
Ha ha ha ha ha ha ha ha
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Na na na na na na na
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
Ek voel die keer
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Na na na na na na na
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
As die winde vir jou lag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Na na na na na na na
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
En ek hoor jou
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Hier staan ek weer
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
Ha ha ha ha ha ha
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Nie die laatste nag
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
En ek hoor jou
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
Ha ha ha ha ha ha ha ha
Laaste Lag-Steve Hofmeyr 推荐歌曲
Grootste Platinum Treffers专辑下载
(2006-02-27)