Wanneer Laas-Ray Dylan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Wanneer Laas-Ray Dylan 文本歌词
Wanneer Laas - Ray Dylan
Written by:Don Kelly/Ray Dylan/Niel Schoombee/Marc Brendon
Ek verloor beheer net om te dink jy is myne
Ek kan skaars beweeg as jy in my rigting kyk
Dis die gevoel wat mens laat wonder is dit verewig
Want die liefde kom en gaan so gou verby
Wanneer laas het jy gestop en gese I love you
Wanneer laas het jy in my oe gekyk
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het
Se my wanneer laas
Wanneer laas
Al wat oorbly is die werklikheid van gister
Al wat saakmaak is die toekoms saam met jou
My grootste wens is dat jy my ook so kon liefhe
Want in jou hart weet jy ek's hier ek bly getrou
Wanneer laas het jy gestop en gese I love you
Wanneer laas het jy in my oe gekyk
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het
Se my wanneer laas wanneer laas
Vir elke aand as ek op my kniee staan
Dan dank ek god vir alles wat ek het
Wanneer laas het jy gestop en gese I love you
En wanner laas het jy in my oe gekyk
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het
Se my wanneer laas wanneer laas
My baby wanneer laas wanneer laas
Wanneer Laas-Ray Dylan 推荐歌曲
Breek Die Ys专辑下载
(2008-10-03)