Vuurwerke-Monique/Elizma Theron/Ray Dylan/Nicholis Louw
语种 : 英语
时长 : 04:24
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vuurwerke-Monique/Elizma Theron/Ray Dylan/Nicholis Louw 文本歌词
Vuurwerke - 4Werke
Written by:D. Kelly/M. Brendon/N. Schoombee
Als raak weg hier rondom my
Ek soek na woorde om die oomblik te beskryf
Als raak warem binne my
En al die spore het my hier na jou gely
Sit jou hand op my
En gee jou hart vir my my liefling my liefling
Ek hou my asem op
Daars niks wat ons kan stop my liefling ons begin
Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek
Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke
Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my
Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke
Jy kan my belofte kry
Dat tot die einde kom bly ek hier aan jou sy
Jy is net die een vir my
Ek het die antwoord op my wens in jou gekry
Sit jou hand op my
En gee jou hart vir my my liefling my liefling
Ek hou my asem op
Daars niks wat ons kan stop my liefling ons begin
Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek
Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke
Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my
Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke
En als ontplof in my die hemel brand om jou en my
Die sterre vlieg verby soos 4 werke
Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek
Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke
Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my
Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke
Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek
Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke
Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my
Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke
Vuurwerke-Monique/Elizma Theron/Ray Dylan/Nicholis Louw 推荐歌曲
4 Werke (feat. Elizma Theron , Ray Dylan & Nicholis Louw)专辑下载
(2014-02-10)