Vlieg Hoog-Juanita Du Plessis

歌手 : Juanita Du Plessis
专辑 : Vlieg Hoog
语种 : 纯音乐
时长 : 04:01

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Vlieg Hoog-Juanita Du Plessis 文本歌词

Vlieg Hoog - Juanita Du Plessis
Hoër as die storms van die lewe dis onder my
Hoër as die wind van die verlede dis agter my
Hoër as die son na die lig
Ek vlieg hoog
Die pad lê gelyk en uitgestrek my lewe wag vir my
'N reenboog vol beloftes voor want gister is verby
Al my drome ek gaan dit haal
Want ek vlieg hoog
'N arendsvlug op 'n vaste koers met 'n engel aan my sy
Die berge kan maar val om my want ek weet ek is vry
Ek sprei my vlerke hoer
Want ek kan
Hoër as die storms van die lewe dis onder my
Hoër as die wind van die verlede dis agter my
Hoër as die son
Na die lig
Ek vlieg hoog
Op die wind van die here se genade rondom my
Hou ek my oë op die wenpaal voor my
Hoog bo die son
Na die lig
Ek vlieg hoog
My asem sal nie opraak nie want sy asem is in my
Ek weet ek sal nie moeg raak nie want sy hande dra my
As ek val tel hy my op
En sê jy kan
Niks kan my meer bangmaak nie niks sal my onder kry
Wat sal 'n mens aan my kan doen want ek weet ek is vry