In Die Hemel-Juanita Du Plessis

歌手 : Juanita Du Plessis
语种 : 英语
时长 : 03:47

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT In Die Hemel-Juanita Du Plessis 文本歌词

In Die Hemel - Juanita Du Plessis
Ek weet jy wonder soms hoekom dinge moet gebeur
En ek weet jy't baie vrae en jou hart is baie seer
Ek weet my plek is leeg langs jou ek sal altyd by jou wees
As jy na my verlang onthou ek is by jou in die gees
My tyd op aarde is verby
My lewe is afgemeet
En ek weet jy moet agterbly
Maar ek sal jou nooit vergeet
Ek is nou in die hemel
En ek wil n rens anders wees nie
Want hier is ek gelukkig
Hier kry ek nooit meer seer nie
Ek is nou in die hemel
En my hart is daar by jou
Nou is ek die engel wat sy vlerke om jou hou
Ek sien jou trane elke dag ek wens ek kon dit afdroog
Ek wil nie h jy moet huil nie want kyk
Ek is daar in die re nboog
Hier sal ek altyd wag vir jou hier in ons hemelhuis
Ek hoop jy volg die regte pad tot hier by die kruis
My tyd op aarde is verby
My lewe is afgemeet
En ek weet jy moet agterbly
Maar ek sal jou nooit vergeet
Ek is nou in die hemel
En ek wil n rens anders wees nie
Want hier is ek gelukkig
Hier kry ek nooit meer seer nie
Ek is nou in die hemel
En my hart is daar by jou
Nou is ek die engel wat sy vlerke om jou hou
Nou is ek die engel wat sy vlerke om jou hou