Die Heel Beste Rede-Juanita Du Plessis
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Die Heel Beste Rede-Juanita Du Plessis 文本歌词
Die Heel Beste Rede - Juanita Du Plessis
Kom ons staan voor die heer
En bely dat hy regeer
Kom ons sien die hemel koning op sy troon
Laat ons al die hulde bring
En sy lof en eer besing
Laat ons lofsange die plek wees waar hy woon
Hef jou hande na bo
Al wat hy vra is dat ons glo
En as jy weet jy is vry
Is dit die heel beste rede
Om te kniel voor die vader
In gebed tot hom te nader
En hom as koning en verlosser te bely
Om hom te dank vir sy genade
Vir sy seë n en wonderdade
Want die krag van sy waarheid maak ons vry
Hef jou hande na bo
Al wat hy vra is dat ons glo
En as jy weet jy is vry
Is dit die heel beste rede
Om te gaan na die nasies
Want sy opdrag was basies
Om te doen en te lewe net soos hy
Want deur sy wonderwerke
Is daar nou ook geen perke
Aan wat jesus kan doen deur jou en my
Hef jou hande na bo
Al wat hy vra is dat ons glo
En as jy weet jy is vry
Is dit die heel beste rede
Om met simbaal en drom te raas
En die shufars hard te blaas
Want die groot dag van jesus kom beslis
Die dag wat elke knie sal buig
En elke mond nog sal getuig
Dat die ruiter op die wit perd koning is
Hef jou hande na bo al wat hy vra is dat ons glo
En as jy weet jy is vry is dit die heel beste rede vir my
En as jy weet jy is vry is dit die heel beste rede vir my
Heel beste rede heel beste rede vir my
Die Heel Beste Rede-Juanita Du Plessis 推荐歌曲
Altyd Daar Gospel Album Vol. 1专辑下载
(2008-06-01)