Altyd Daar-Juanita Du Plessis

歌手 : Juanita Du Plessis
语种 : 英语
时长 : 03:38

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Altyd Daar-Juanita Du Plessis 文本歌词

Altyd Daar - Juanita Du Plessis
As ek vandag moet terugkyk op my lewenspad
Dan sien ek al die draaie elke kronkelpad
Die spore van my lewe is lankal reeds bepaal
Elke tree vertel n ou verhaal
Elke afdraaipaadjie sien ek duidelik raak
Maar deur dit alles heer het u oor my gewaak
En oral in die donker het u my weer kom haal
Want u weet elke kind kan soms verdwaal
Sonder dat ek weet het u my altyd vasgehou
En sonder dat ek weet het u genade my omvou
Al my lewensdrome het u in u hand bewaar
Liewe heer u was nog altyd daar
Ek sien dit in die stille waters van die see
Ek sien dit in n kind se oë sy eerste tree
Hoe kan die wat nie wil glo in ongeloof bly staar
Liewe heer want u was nog altyd daar
Sonder dat ek weet het u my altyd vasgehou
En sonder dat ek weet het u genade my omvou
Al my lewensdrome het u in u hand bewaar
Liewe heer u was nog altyd daar
Sonder dat ek weet het u my altyd vasgehou
En sonder dat ek weet het u genade my omvou
Al my lewensdrome het u in u hand bewaar
Liewe heer u was nog altyd daar
Nou weet ek meer as ooit
Daai is niks meer om te vrees
Liewe heer u sal altyd by my wees
Liewe heer u sal altyd by my wees