God Van Wonders-Willie Joubert

歌手 : Willie Joubert
专辑 : God Van Wonders
语种 : 德语
时长 : 03:43

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT God Van Wonders-Willie Joubert 文本歌词

God Van Wonders - Willie Joubert
Jy kan die storms nie beheer nie
Jy kan die sonlig nooit verdoof
Jy kan die branders nie beteuel nie
Of beveel om oop te kloof
Jy kan die vis en brood
Vir mense nie vermeerder
Of op water loop
Ons dien'n God van wonders
Jy kan die blinde nie laat sien nie
Of verlamdes weer laat loop
Jy kan die dowes nie laat hoor nie
Of kan jy siekes dalk genees
Jy kan'n hart van klip
Nie breek met al jou woorde
Ons here kan
Ons dien'n God van wonders
As ek in die aand na die sterre kyk
En ek sien die maan wat helder skyn
Dan weet ek as die oggend breek
Is dit weer'n nuwe wonders
So gaan elke dag by ons verby
Met soveel wat gebeur om jou en my
My here leef
Ons dien'n God van wonders
Wie kan die wentelbane vashou
Wie kan die sterre laat verskiet
Wie kan die lewe wek en vorm
In'n lee moederskoot
Wie hou die kosmos
In die holte van sy hande
Die here doen
Ons dien'n God van wonders
As ek in die aand na die sterre kyk
En ek sien die maan wat helder skyn
Dan weet ek as die oggend breek
Is dit weer'n nuwe wonder
So gaan elke dag by ons verby
Met soveel wat gebeur om jou en my
My here leef
Ons dien'n God van wonders
As ek in die aand na die sterre kyk
En ek sien die maan wat helder skyn
Dan weet ek as die oggend breek
Is dit weer'n nuwe wonder
So gaan elke dag by ons verby
Met soveel wat gebeur om jou en my
My here leef
Ons dien'n God van wonders
My here leef
Ons dien'n God van wonders