Neanderdalman-Bea Van Der Vyver

歌手 : Bea Van Der Vyver
专辑 : Feniks
语种 : 纯音乐
时长 : 02:48

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Neanderdalman-Bea Van Der Vyver 文本歌词

Neanderdalman - Bea Van Der Vyver
Daar's kantgordyntjies
Voor my vensterraam
En alles is so ordelik
Soos dit my betaam
Soggens kom die melkman
En saans lees ek koerant
En soms as als te veel word
Voel ek astrant
Daar's klein hortjievensters
Hoog in die dak
In die straat rooi telefoonhokkies
Wat in die sonlig bak
Ystervoëls vlieg hoog verby
Robot knip sy oog
En as die wêreld op my skree
Hou ek kop omhoog
En sou my neanderdalman
My aan die hare gryp en vang
Met 'n knuppel in my rug
Gebalde vuis hoog in die lug
Dan sou my neanderdalman
My hartsnaar so laat span
Oe oe oe oe oe
Oe oe oe oe oe
Daar's kantgordyntjies
Voor my vensterraam
En alles is so ordelik
Soos dit my betaam
Soggens kom die melkman
En saans lees ek koerant
En soms as als te veel word
Voel ek astrant
En sou my neanderdalman
My aan die hare gryp en vang
Met 'n knuppel in my rug
Gebalde vuis hoog in die lug
Dan sou my neanderdalman
My hartsnaar so laat span
Oe oe oe oe oe
Oe oe oe oe oe
Das sou my neanderdalman
My aan die hare gryp en vang
Met 'n knuppel in my rug
Gebalde vuis hoog in die lug
Dan sou my neanderdalman
My hartsnaar so laat span
Oe oe oe oe oe
Oe oe oe oe oe