Kinders Van Die Wind-Bea Van Der Vyver
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Kinders Van Die Wind-Bea Van Der Vyver 文本歌词
Kinders Van Die Wind (风的孩子) - Bea Van Der Vyver
Ek ken 'n ou ou liedjie
Van lewenswel en wee
Van lank vergane skepe in
Die kelders
Van die see
Die woorde
Is vergete
En tog die deuntjie draal
Soos vaag bekende grepies in
'N Baie ou verhaal
Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
Gesigte drome name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is
Sou net 'n kind kon raai
Swerwers sonder rigting
En soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders
Van die wind
En eindelik was almal maar
Net kinders
Van die wind
Net kinders
Van die wind
Net kinders
Van die wind
Net kinders
Van die wind
Kinders Van Die Wind-Bea Van Der Vyver 推荐歌曲
Feniks专辑下载
(2008-12-05)