Honderd Jaar-Die Campbells

歌手 : Die Campbells
语种 : 其他
时长 : 02:48

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Honderd Jaar-Die Campbells 文本歌词

Honderd Jaar - Die Campbells
Written by:Chord
Al word ons n honderd jaar
Al word ons n honderd jaar
Al word ons n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar
Al word ons n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar
Dis was n mooi aan hier in september maand onder die eikeboom
Daar het ek jou gevra jou liefde is dit waar
Jou antwoord was toe ja
Jy was die girl vir my jou liefde
Kon ek kry ons is nog altyd saam
Jy het beloof aan my om getrou te bly veraltyd aan my sy
Al word ons n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar
Al word ons n honderd jaar
Al word ons n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar
Stap ons daar verby kan ons onthou die piekniek so lank gelede
Daar het ek jou gevra om my ring te dra jou antwoord was toe ja
Al word ons n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar
Al word ons n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar
Ons behoort aan mekaar
Ons behoort aan mekaar