Jaloers Bokkie-Die Campbells
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Jaloers Bokkie-Die Campbells 文本歌词
Jaloers Bokkie. Jaloers Bokkie.
Swaar ... sal jy kry. Ek sê jou.
Swaar sal jy kry.
Soos daardie geel baadjie jou ly.
Jaloers Bokkie. Jaloers Bokkie.
Beswaard sal jy bly. Ek sê jou.
Beswaard sal jy bly.
Maar vir my sal jy nie kry.
Saambly, saam slaap en kind kry.
Is die verloop van die lewe, so lyk dit my.
Maar jy sal swaar kry. Maar jy sal swaar kry.
Maar vir my sal jy nie kry.
Saambly, saam slaap en kind kry.
Is die verloop van die lewe, so lyk dit my.
Maar jy sal swaar kry. Maar jy sal swaar kry.
Maar vir my sal jy nie kry.
Jy hang my aan die hakkies draad.
Jy hang my aan die hakkies draad. Jy hand my.
Jy hang my aan die hakkies draad.
Ek soek 'n 'Sugar Mammie" om my los te maak.
Jy hang my aan die hakkies draad.
Jy hang my aan die hakkies draad. Jy hand my.
Jy hang my aan die hakkies draad.
Ek soek 'n 'Sugar Mammie" om my los te maak.
Jaloers Bokkie. Jaloers Bokkie.
Swaar sal jy kry. Ek sê jou.
Swaar sal jy kry.
Soos daardie geel baadjie jou lei.

Beswaard sal jy bly. Maar vir my sal jy nie kry.
Beswaard sal jy bly. Maar vir my sal jy nie kry.
Jaloers Bokkie-Die Campbells 推荐歌曲
30 Goue Sokkie Treffers专辑下载
(2008-06-01)