Sjoe-Sjoe-Die Campbells
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Sjoe-Sjoe-Die Campbells 文本歌词
Sjoe-Sjoe - Die Campbells
Written by:Sidney Simien/Sarah Theron
Sjoe sjoe
Sjoe sjoe
Daai rokkie sit sjoe sjoe
Jou bene lyk oe oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe doe
Daai rokkie sit sjoe sjoe
My hart klop oe oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
Die baan is oopgetrap die poeier dik gestrooi
Mooiste liggies wat flikker in helder blou en rooi
Die manne by die bar kyk ons aan vanaand
Die ouens sê net sjoe sjoe en jy gee my jou hand
Daai rokkie sit sjoe sjoe
Jou bene lyk oe oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe doe
Daai rokkie sit sjoe sjoe
My hart klop oe oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
As ek jou so rondswaai en teen my lyf vasdruk
Koningin van die dansvloer jy's my geluk
Daai rokkie sit sjoe sjoe
Jou bene lyk oe oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe doe
Daai rokkie sit sjoe sjoe
My hart klop oe oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
En as ons gly om die draaie nooi ons die mense saam
Meer siele meer vreugde kom almal kom dans
Daai rokkie sit sjoe sjoe
Jou bene lyk oe oe
Dis genoeg om oor te sing
En te droom as ek doe doe
Daai rokkie sit sjoe sjoe
My hart klop oe oe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
Ek weet vir my is jy die een
My liefling doe doe
Sjoe sjoe
Sjoe-Sjoe-Die Campbells 推荐歌曲
Grootste Platinum Treffers专辑下载
(2014-03-03)