Cleopatra-Ray Dylan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Cleopatra-Ray Dylan 文本歌词
Cleopatra - Ray Dylan
Written by:Marc Brendon/Don Kelly/Niel Schoombee
Ek het baklei om hier te wees
Al was ek somtyds bang
Het ek my man gestaan
Partykeer het ek bloed gesweet
Maar nou is als in plek
My lewe is perfek
Maar soos adam en eva simson delillah
Kan versoeking n man laat lei
Met jou bloedrooi lippe verbode vrugte
Gaan jy my nog onder kry
Niemand kan vir my verlei nie
Nie soos jy nie my cleopatra
Jys in beheer
Oor n man wat begeer
Niemand kan vir my laat voel nie
Nie soos nou nie my cleopatra
Ek gee my oor
Wie gaan wen wie verloor
Cleopatra jy
Gaan my nog onderkry
En soos n rots wat sal bly staan
Soos n skip se anker in die oseaan
Ek het alleen geluk gevind
Daar was nie kettings wat my hande vas kon bind
Maar soos adam en eva simson delilah
Kan versoeking n man laat lei
Met jou bloedrooi lippe verbode vrugte
Gaan jy my nog onderkry
Niemand kan vir my verlei nie
Nie soos jy nie my cleopatra
Jys in beheer
Oor n man wat begeer
Niemand kan vir my laat voel nie
Nie soos nou nie my cleopatra
Ek gee my oor
Wie gaan wen wie verloor
Cleopatra jy
Hang maina olek krei
Mark pariya saleoko may crew sa lesko
Ek sal smeek vir meer
My laaste hartklop is net joune
Maar vir jou sal ek op my hande dra
As jy my net vra
Ek sal veg vir jou tot aan die einde
Niemand kan vir my verlei nie
Nie soos jy nie my cleopatra
Jys in beheer
Oor n man wat begeer
Niemand kan vir my laat voel nie
Nie soos nou nie my cleopatra
Ek gee my oor
Wie gaan wen wie verloor
Cleopatra jy
Cleopatra jy
Gaan my nog onderkry
Cleopatra-Ray Dylan 推荐歌曲
Harte Van Goud专辑下载
(2014-02-24)