Sally Williams Nougat-Jak de Priester
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Sally Williams Nougat-Jak de Priester 文本歌词
Sally Williams Nougat - Jak de Priester
Ek het jou dopgehou
Met 'n jas in jou hand
Deur doeane gespook
Na 'n nuwe land
Jou oë was natgehuil
Maar jou hart was braaf
Mens is eenkeer jonk
Mens is eenkeer laf
Daar lê 'n vreemde daarbuite
Daar lê 'n pond of twee
Selfs die liefde kan wag
Die tyd sal leer
Maar ek moet nou gaan
Ek sien jou eendag weer
Met die internet kan ons tog kommunikeer
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean
Ek mis die vat van jou hande soos in 'n moviescene
Ek mis jou naam op my foon en jou sms
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTVee
Ek mis jou liefde jy't belowe jy vir my nog sou gee
'N Brief in die pos is wat ons liefde was
Ek en jy is met die tyd belas
Vir die eerste maand was my hart verniel
Oral waar ek kom is ek 'n derde wiel
Maar tyd sal leer
Was ons woorde
Ek het lief was jou brief
Jy's 'n poet my ding jy moet aanhou sing
Deur die internet praat ons gou gou weer