Doodgewoon-Patricia Lewis
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Doodgewoon-Patricia Lewis 文本歌词
Doodgewoon - Patricia Lewis
Lyricist:C. Carter/A. Anderson/J. Els
Composer:C. Carter/A. Anderson/J. Els
N Liedjie speel op die radio
Tussen die voorhuis saam met jou
Nog 'n week is weer verby
En die naweek lê voor
As ek en jy soms bietjie dorp toe ry
Dan lag en praat ons die tyd verby
Ek hou van jou want jy's maar net doodgewoon
Doodgewone man kry 'n salaris
Doodgewone man wat altyd daar is
Die lewe gaan maar sy gewone gang
Gee vir my 'n doodgewone man
Al die wêreld en al sy rykdom
En die mense wat net wil oorkom
As jy by my bly is ek tevrede
Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon
Jy's stil en sterk en jy is weer by my
Die jare vlieg soos in my droom verby
Kinders gister klim vandag 'n skildblaar boot
Ek kyk na jou en sien jou ouer word
Die lewe is so bitter koud
Ek's lief vir jou want jy is steeds maar doodgewoon
Doodgewone man kry 'n salaris
Doodgewone man wat altyd daar is
Die lewe gaan maar sy gewone gang
Gee vir my 'n doodgewone man
Al die wêreld en al sy rykdom
En die mense wat net wil oorkom
As jy by my bly is ek tevrede
Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon
Doodgewone man kry 'n salaris
Doodgewone man wat altyd daar is
Die lewe gaan maar sy gewone gang
Gee vir my 'n doodgewone man
Al die wêreld en al sy rykdom
En die mense wat net wil oorkom
As jy by my bly is ek tevrede
Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon
As jy by my bly is ek tevrede
Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon
As jy by my bly is ek tevrede
Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon
Doodgewoon
Doodgewoon-Patricia Lewis 推荐歌曲
20 Goue Treffers专辑下载
(2014-09-01)