Vir Ewig En Altyd-Patricia Lewis
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vir Ewig En Altyd-Patricia Lewis 文本歌词
Ons seil na die anderkant van die helder blou see
Ek wonder of jy my sal mis sal jy my onthou
Ons liefde het verdwaal langs die pad van ons gebreekte emosies
My lewe sonder jou is leeg waar is jy nou
Vir ewig en altyd
Hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer
En spesiaal die hartseer nou
Die pyn vir al word nou teveel
Vir ewig en altyd
Dis wat ek gedink ons sal vir altyd saam wees maar dis verby
Waar is jy nou dink jy aan my
My lewe sonder jou is leeg
Die helder blou water en die wind in die skip se seile
Sal my nooit laat vergeet van ons liefde en goeie tye
Herriniringe van ons liefde sal vir ewig my by bly
My lewe sonder jou is leeg, waar is jy nou
Vir ewig en altyd
Hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer
En spesiaal die hartseer nou
Die pyn vir al word nou teveel
Vir ewig en altyd
Dis wat ek gedink ons sal vir altyd saam wees maar dis verby
Waar is jy nou dink jy aan my
My lewe sonder jou is leeg
Vir Ewig En Altyd-Patricia Lewis 推荐歌曲
20 Goue Treffers专辑下载
(2014-09-01)