Snoekie-Robbie Wessels
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Snoekie-Robbie Wessels 文本歌词
Snoekie - Robbie Wessels
Written by:Sterling Whipple/Gert Van Tonder
Daar's n special op whisky by teasers van half agt tot tien
En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien
Sy maak haar debuut op die dansvloer na jare se wag
En hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag
En ons drink whisky hier by teasers en snoekie dans so mooi
En ons almal se speedometers is al in die rooi
Want jy's pragtig snoekie al is jou broek nie aan
En net daar besef ons snoekie is 'n man
Nou vir hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk
Want vir maande het hy elke naweek vir haar vasgedruk
Vir maande was hendrik ons groot vriend se hart baie seer
Want sy't altyd gese dis haar sleutels of haar geweer
En ons drink whisky hier by teasers en snoekie dans weer mooi
En ons almal se speedometers is nie meer in die rooi
Want jy's pragtig snoekie maar hou net aan jou broek
Want hendrik het al klaar te veel gevloek
Nou drink ons brandy hier by presleys want hendrik het gevra
Dat ons asseblief moet padgee want ons kan ons nie gedra
Brandy en cola ons kyk vir lola en sy dans net so rof
Maar hendrik se sys donders onbeskof
Snoekie-Robbie Wessels 推荐歌曲
My Vissermanvriend Se Pa专辑下载
(2014-10-06)