Reënboognooi-Robbie Wessels
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Reënboognooi-Robbie Wessels 文本歌词
Reënboognooi - Robbie Wessels
Written by:Robbie Wessels
Daai aand was jy so oulik
En jou oë was so aanskoulik mooi
Dat al ken jy n manoever met die sterkste paint remover
Jou prentjie in my hart sal daar bly
As ek laat slaap in die more
As ek weg raak in die nag
Dan droom ek van n meisie
Wat my elke dag laat lag
Ek droom van haar hande
Ek droom van haar oe
Ek droom van haar hare
En ek wens sy wil glo
Sy is my reë nboog nooi
My reë nbooog nooi jy is so mooi
My reë nbooog nooi jy is so mooi
My reë nbooog nooi jy is so mooi
My reë nbooog nooi
Maar jy het gedink ek is misluk
En al was jy so verskriklik kwaai
Sal jou naam altyd geverf bly
En jou lippe uitgekerf bly
En in elke eensaam uur om my draai
As ek laat slaap in die more
As ek inkruip in die nag
Dan droom ek van n meisie
Wat my elke dag laat lag
Ek droom van haar hande
Ek droom van haar oë
Ek droom van haar hare
En ek wens sy wil glo
Sy is my reë nboog nooi
My reë nbooog nooi jy is so mooi
My reë nbooog nooi jy is so mooi
My reë nbooog nooi jy is so mooi
My reë nbooog nooi jy is so mooi
My reë nbooog nooi
My reë nbooog nooi
My reë nbooog nooi
My reë nbooog nooi
Reënboognooi-Robbie Wessels 推荐歌曲
Grootste Treffers专辑下载
(2014-03-10)