Skinnidip-Robbie Wessels
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Skinnidip-Robbie Wessels 文本歌词
Skinnidip - Robbie Wessels
Written by:Robbie Wessels
Dit was prysuitdeling die hele dorp was daar
Kobus het soos altyd weer die beste gevaar
Toe hy opstap met sy rugby prestasie
Hoor hy konfidentiele informasie
Hy kon uitvis wat juffrou muller in die skoolhoof se oor sis
Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my
N periode was nog nooit ooit so kort nie
Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie
Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie
In ons drome was sy sonner haar bikini
Ons het begeer om haar woorde voor ons oe te sien gebeur
Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my
In die boomhuis van ou albert cupido
Sien ons die skoolhoof in sy army speedo
Juffrou muller met sjampanje in haar een hand
Kaalbas op die trappie by die vlak kant
Toe staan sy op
Toe val die boomhuis met die woorde in ons kop
Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my
Skinnidip saam my
Maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my
My bikini is te klein vir my
Skinnidip-Robbie Wessels 推荐歌曲
Grootste Treffers专辑下载
(2014-03-10)