John West-Robbie Wessels

歌手 : Robbie Wessels
专辑 : Grootste Treffers
语种 : 英语
时长 : 02:53

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT John West-Robbie Wessels 文本歌词

John West - Robbie Wessels
Written by:Robbie Wessels
Die wolke pak saam in die ooste
En hy staan met sy hoed in sy hand
Op sy sementdam walle my wonder
Gaan die somerreen hierdie jaar val
Ek wonder nogsteeds by myself
Was ek daai jaar nege of elf
Toe die sneeu dik gele het
Op hamilton s rus
En ons ons bure se vure
Vinnig moes blus
John west ek weet jy mis jou plaas
Ek weet jy dink aan abraham en aan petrus wat dronk raas
Jy droom van koringlande jy bid nogsteeds vir reen
En al mis jy ook die vrystaat in die kaap sal god jou seen
Soms le hy laat aande wakker
En hy dink weer aan vrugbare grond
Hy sien weer n klein hopie sand tussen bome
Daar le nonna sy basterhond
Dan begin hy homself af te vra
Het die swaarkry hom regtig gepla
Tussen lande vol mielies
En kampe vol wild
Het john west besef
Daar s net te veel skuld