Angeline-Robbie Wessels

歌手 : Robbie Wessels
专辑 : Grootste Treffers
语种 : 英语
时长 : 04:04

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Angeline-Robbie Wessels 文本歌词

Angeline - Robbie Wessels
Al bly ek in die Noorde
Altyd luister na my woorde
My vals kitaar akkoorde van kleins
Wil my skel oor al my klere
My troos na al my sere
En die wawyd oopstaan deure net sy
Wil jy weet waaroor ek treur
Klop klop saggies teen my deur
Is my hart nog steeds so seer soos laas jaar
Wou jy weet waaroor ek huil
Is my kamer nou so vuil
Sou jy alles kon verruil vir liefde
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
Jy't gister weer te veel na ons verlang
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
Gister het die griep my weer gevang
In die maan se diepste krake
Los haar eie seer tot later
Les my dors as ek ontwater
Nog steeds raak ons die paaie somtyds byster
Altyd naby om te luister
As die duiwel somtyds kom fluister in my oor
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
Want jy't gister weer te veel na ons verlang