Aan Jou van My-Robbie Wessels

歌手 : Robbie Wessels
专辑 : Grootste Treffers
语种 : 英语
时长 : 04:15

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Aan Jou van My-Robbie Wessels 文本歌词

Aan Jou van My - Robbie Wessels
Ek dink jy haat dit in malls
Jy hou van stil wees en waterfalls
Jy hou daarvan as dit reën
As die donderweer dreun
Jy kyk nuus en cartblanche in die aand
Voel jy ook alleen in augustus se maand
Ek droom van 'n dag langs 'n stroom in die kaap
Op 'n grond pad wat niemand van weet
Ek droom van jou as ek rond ry
As ek soms van die stad wil vergeet
Sing vir my engel sing vir jou engel
Sing Blouberg se strand sing Blouberg se strand
Speel Tussen treine Tussen treine
Maar hou vas my hand hou vas jou hand
Want vanaand voel ek hartseer vanaand voel jy hartseer
Vir almal wat huil vir almal wat huil
So ek alles vir een aand met jou kon verruil
Was die nooi in die kar miskien jy
Het ek vandag verby jou gery
Was jou blou oë verniet vir my mooi
Was die robot verniet vir my rooi
Ek wens dit was jy in my baan
Ek wens ek kon weet jy bestaan
Al ontmoet ek jou nooit
Langs daai stroom in die kaap
Al is daai grond pad lankal oorspoel
Glo ek jy sit ook in traffic
Half vyf na die stad se gewoel
Sing vir my Droom vrou
Sing cowboy kitaar
Speel vir my liefling
As die traffic bedaar
Want vandag voel ek beter
My stad is so mooi
Dis bewolk in pretoria jakaranda getooi
Sing vir my engel sing vir jou engel
Sing Blouberg se strand sing Blouberg se strand
Speel Tussen treine
Maar hou vas my hand hou vas jou hand
Want vanaand voel ek hartseer vanaand voel jy hartseer
Vir almal wat huil vir almal wat huil
So ek alles vir een aand met jou kon verruil
Sing vir my Droom vrou sing vir jou Droom vrou
Sing cowboy kitaar sing cowboy kitaar
Speel vir my liefling
As die traffic bedaar as die traffic bedaar
Want vandag voel ek beter
My stad is so mooi
Dis bewolk in pretoria dis bewolk in pretoria
Jakaranda getooi