Pieter van Zyl-Robbie Wessels

歌手 : Robbie Wessels
专辑 : Grootste Treffers
语种 : 英语
时长 : 02:11

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Pieter van Zyl-Robbie Wessels 文本歌词

Pieter van Zyl - Robbie Wessels
Written by:Anton Goosen
New Zealand Oos
Het 'n referee
Oontstaan
Hy's geprogrammeer
Om 'n bok te keer
En te bedonder
Waar hy kan
Sy kop is van hout
Die reageer op 'n springbok se fout
En die bokke raak benoud
Die ref voel fokol vir
Die groen en goud
O referee referee
My arme broer
Gaan sukkel met almal
Maar pasop vir 'n boer
Want met klipdrift en coke
Word hy daagliks gevoer
En as ietsie hom pla dan staan
Hy reg om te moer
Pieter Van Zyl
Potchefstroom
Het 'n bokkebond
Gestig
Hy't vas besluit 'n
Ref sal skyt
Wat sy hand vir 'n springbok lig
Brandewyn
Op die trein
Het die manne gebruik vir die pyn
En Pieter se groot vriend Steyn
Het hom gedare dat die ref verdwyn
O referee referee
My arme broer
Ons het jou gewaarsku
Pasop vir 'n boer
Want 'n boer het daai
Ding om 'n ref te wil moer
Veral as sy vriende hom
N brandewyn voer
1652 securicor
Het die bokkebond gaan lê
Piet Van Zyl
Het sag gehuil
En vir sy liefste vrou gesê
Pak al jou goed
Om gaan verdrink in
Die bokke se bloed
Maar sy vroutjie sê met moed
Cornè Krige se wraak is soet
Referee referee
My arme broer
Gaan sukkel met almal
Maar pasop vir 'n boer
Want met klipdrift en coke word
Hy daagliks gevoer
En as ietsie hom pla dan staan
Hy reg om te moooooeeeer