Waar Le Jy Vanaand-Robbie Wessels
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Waar Le Jy Vanaand-Robbie Wessels 文本歌词
Waar Le Jy Vanaand - Robbie Wessels
Written by:Robbie Wessels
Dink jy ook aan my jek vannand aan jou
Dink
Weet jy ook dat ons mekaar eers later moes raak
Drink
Tel jy ook soos ek vanaand die aande wat oraait
Was
Besef jy ook ons hou mekaar nog vas
Wat maak jy vanaand as ek na koos doep luister
Maak jy jou paaie opdraend raak jy die paaie byster
Teen my wil mis ek jou vanaand
Waar le jy vanaand waar le jy vanaand
Le jy langs iemand
As jy doen moet my nooit vergeet nie
As jy doen wil ek nie daarvan weet nie
Saam met jou wense daar was nie soveel vrees nie
Sonder jou wense jy was nooit daar gewees nie
Ek wou jou nooit seermaak en jy ook nie vir
My nie
Ons was dalk net te lief vir mekaar
Maar ek hoop ek loop jou raak weer eendag in
Die somer
En ek hoop jy ruik soos gister en ek hoop
Jy bly 'n dromer
Hoekom dink ek elke uur aan jou
Waar le jy vanaand waar le jy vanaand
Le jy langs iemand
As jy doen moet my nooit vergeet nie
As jy doen wil ek nie daarvan weet nie
As jy doen moet my nooit vergeet nie
As jy doen wil ek nie daarvan weet nie
Waar Le Jy Vanaand-Robbie Wessels 推荐歌曲
Grootste Treffers专辑下载
(2014-03-10)