Hartswater-Robbie Wessels
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Hartswater-Robbie Wessels 文本歌词
Hartswater - Robbie Wessels
Met pleister en berband plak
En fix ons al ons
Wonde
Met antibiotika maak ons alles reg
Ons gooi dettol in die water
En ontsmet dan al die kieme
Vitamiene b kompleks sort
Ons uit oornag
Maar hoe plak mens n pleister
In die diepste koudste duister
Hoe plak mens n pleister
Op n hart
Is daar spesiale kruie
Vir die siel se diepste
Iets behalwe rooiwyn vir die pyn
Want ek dink dit was
So kwart voor elf
Toe ek weer in my hart gaan delf
En sien jy's nie meer daar nie
Jy's vervang
Ek is terug by die begin streep
Op n plaasmeisie verlief
Liewe jesus ek vra mooi
Help my asseblief
Daar is nog trane in my hande
Nog skade in my lande
Ek's verlief
Ek weet ek is verlief
Hartswater was vir
Niemand so soet nie
Soos vir my op die
Teerpad om vir jou te kom
Groet nie
Hartswater was vir niemand
So soet nie
Soos vir my op die grondpad
Om jou weer te
Ontmoet nie
Tussen hoenders en
Bramaanbeeste en stroopsoet
Waatlemoene
Droom ek saans van jou
As die wind waai en dit
Reen
Dan verdrink ek in jou
Skrefies oe jou sagte sagte
Soene
En dan wonder ek waantoe is jy heen
Dan droom ek hoe ek luister
As jy saggies vir my
Fluister
Kom ek plak n pleister op jou hart
Ek is die spesiale kruie
Vir jou siel se diepste snye
Die rooiwyn sonder kopseer vir jou pyn
Maar dis lankal verby kwart voor elf
Toe ek weer in my hart gaan delf
Geluk le nie by jou nie maar by my
Ek is terug by die begin streep
Op n plaasmeisie verlief
Liewe jesus ek vra mooi
Help my asseblief
Daar is nog trane in my hande
Nog skade in my lande
Ek's verlief
Ek weet ek is verlief
Hartswater was vir
Niemand so soet nie
Soos vir my op die
Teerpad om vir jou te kom
Groet nie
Hartswater was vir niemand
So soet nie
Soos vir my op die grondpad
Om jou weer te
Ontmoet nie
Hartswater was vir
Niemand so soet nie
Soos vir my op die
Teerpad om vir jou te kom
Groet nie
Hartswater was vir niemand
So soet nie
Soos vir my op die grondpad
Om jou weer te
Ontmoet nie
Hartswater-Robbie Wessels 推荐歌曲
Grootste Treffers专辑下载
(2014-03-10)