Spore-Elvis Blue

歌手 : Elvis Blue
专辑 : Afrikaans
语种 : 英语
时长 : 03:44

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Spore-Elvis Blue 文本歌词

Spore - Elvis Blue
Written by:Elvis Blue
Oh oh oh oh oh oh
Oh oh oh oh oh oh
Het jy al ooit gevoel jy wil oor begin
Op n ander plek n nuwe lied gaan sing
Wou jy al ooit dinge agter laat
Net jou oe toe knyp en droom en waag
Oh oh oh oh oh oh
Kry my op die pad die pad
Waar die dromers loop
Son oor ons skouers
Ons oe vol hoop
Ko ohom saam kom saam
Dis al wat dit kos
Ek en jy is gemaak
Om spore te los
Oh oh oh oh oh oh
Ek weier om te glo dat ons kleur verdof hmm
Lat die dinge hier ons uit sal stof
Ons kn kies wat ons glo
Ons kan kies wat ons dink
Ons kan kies hoe ons voel
En hoe ons woorde klink
Kry my op die pad die pad
Waar die dromers loop
Son oor ons skouers
Ons oe vol hoop
Ko ohom saam kom saam
Dis al wat dit kos
Ek en jy is gemaak
Om spore te los
Oh oh oh oh oh oh
Oh oh oh oh oh oh
Kry my op die pad die pad
Waar die dromers loop
Son oor ons skouers
Ons oe vol hoop
Ko ohom saam kom saam
Dis al wat dit kos
Ek en jy is gemaak
Om spore te los
Oh oh oh oh oh oh yeah
Oh oh oh oh oh oh
Het jy al ooit gevoel jy wil oor begin
Op n amder plek n nuwe lied gaan sing