Toe Ons Jonk Was-Elvis Blue

歌手 : Elvis Blue
专辑 : Afrikaans
语种 : 英语
时长 : 03:45

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Toe Ons Jonk Was-Elvis Blue 文本歌词

Toe ons jonk was kon ons eet net wat ons wou.
Ons kon speel en ons kon 'n lang pouse hou.
Ons was fine daarmee om net hande vas te hou.
En ons ouers was die mooiste man en vrouw.
Toe ons jonk was.
Toe ons jonk was het ons niet geweet van hart breek nie.
Ons drome was groot en ons was niet bang nie.
Toe ons jonk was was ons ouers nog bymekaar.
Oupas, oumas het geleef en niks was te swaar.
Toe ons jonk was.
Oh en ons tijd hier is altyd te min.
Ons is almal nou groot maar ons het klein begin.
AL GAAN DIE JARE VERBIJ.
KOM WEES WEER JONK SAAM MET MY. Toe ons jonk was het ons nog met ons bure gepraat.
Daar was nie so ding soos kleur en ons het niemand gehaat.
Toe ons jonk was het ons nog genoeg geld gehad.
Ons harte was vol, ons was vir niemnand kwaad.
Toe ons jonk was, oh, toe ons jonk was.
AL GAAN DIE JARE VERBY Toe ons jonk was kon ons glo dat God na ons kyk.
Ons kon sien hoe Hy Sy arms na ons toe uitreik.
Ons kon altyd met Hom praat, want Hy was naby.
Ons het geweet dat Hy altyd by ons sal bly.
Toe ons jonk was Ooooh kom wees weer jonk saam met my.
Ooooh kom wees weer jonk saam met my.
Al gaan die jare verby (refr.)