Kabouterliefde-Charlotte Margiono/Frans Ehlhart

专辑 : Hierdie Reis
语种 : 德语
时长 : 02:03

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Kabouterliefde-Charlotte Margiono/Frans Ehlhart 文本歌词

Kabouterliefde - Charlotte Margiono/Frans Ehlhart
Die kabouter met die rooi-rooi pet
Die kabouter met die geel h**p aan
Het sy hart gistraand vir my gegee
En sy h**p is vir die maan
Die hoepelronde blou-blou lug
Het kadoemps op die grond geval
Hy't dit blink-blou in sy hand gerol
Toe speel ons daarmee bal
Die sterre met hul wit ligte
Het geknipoog toe ons lag
Hul't rondom ons in 'n kring getrek
Soos 'n laer in die nag
Die aandblom het sy trom-trompet
Geblaas in die warrelwindkring
Die kalkoentjies met hul rooi mondjies
Het die sprinkaan-wals gesing
Die maan met sy geel lyfie
Het gaan plat lê op sy rug
Hy't gaan slaap by die gousblomme
Met sy boepens in die lug
Die kabouter met die rooi-rooi hart
Het dit self vir my gesê
Hy't die aardbol oor sy kop gegooi
O dis hier waar die liefde lê

Kabouterliefde-Charlotte Margiono/Frans Ehlhart 推荐歌曲