My Pop Val Stukkend-Frans Ehlhart
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT My Pop Val Stukkend-Frans Ehlhart 文本歌词
My Pop Val Stukkend - Frans Ehlhart
Die skaduwee waarske die straat
Geslinger uit 'n hoë balkon
Deur die skaars jakarandas
Van die lug
Die skaduwee waarske die son
Deur die lied van die penniefluitjies
Geval op die dreunende straat
My pop met 'n naam soos 'n liggaam
Wat net soos 'n mens kon praat
My pop soos 'n mossie geskiet
Korrel-kaal van die vensterbank
Of was dit die wind uit die verte
Of was dit my eie hand
My pop het geval toe die son
Sy brons klok lui uit die lug
Toe die wolke die mure wit kalk
Val die skaduwee daarin terug
Die skaduwee waarsku die son
Porselein met die ver lig oë
As ek sou val uit 'n hoë balkon
As ek sou breek
Lyk ek ook só
My Pop Val Stukkend-Frans Ehlhart 推荐歌曲
Hierdie Reis专辑下载
(2009-09-04)