Rolbos-Janita Claassen

歌手 : Janita Claassen
专辑 : 20 Goue Treffers
语种 : 纯音乐
时长 : 03:35

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Rolbos-Janita Claassen 文本歌词

Rolbos - Janita Claassen
O jou rolbos van verlange
Sal jy my dan nooit laat staan
In my klein geheime kampie
Waai jy teen die drade aan
Vlug ek selfbedrog reaksie
Na die son en see en strand
Soek ek steeds vergeefs twee spore
In die nat streep van die Sand
O jou rolbos waai bos tolbos
Ek kan mos ook voel weet jy
Waarom dwarrel dwarrel dwarrel
Die vier winde jou geraamtes rondom my
O jou rolbos waai bos tolbos
Ek kan mos ook voel weet jy
Waarom dwarrel dwarrel dwarrel
Die vier winde jou geraamtes rondom my
En al sou ek in verbeelding
Na die verre ruimtes gaan
Vind ek tolbos in die kraters
Van my hart se dooie maan
O jou rolbos van verlange
Sal jy my nooit rus laat vind
Sal jy aan my hart bly rasper
As jy skarrel voor die wind
O jou rolbos waai bos tolbos
Ek kan mos ook voel weet jy
Waarom dwarrel dwarrel dwarrel
Die vier winde jou geraamtes rondom my
O jou rolbos waai bos tolbos
Ek kan mos ook voel weet jy
Waarom dwarrel dwarrel dwarrel
Die vier winde jou geraamtes rondom my
Rolbos waai tolbos
Ek kan mos ook voel weet jy
Waarom dwarrel dwarrel dwarrel
Die vier winde jou geraamtes rondom my
Rolbos waai tolbos draai
Ek kan mos ook voel weet jy
Weet jy weet jy weet jy