Meisiekind-Janita Claassen
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Meisiekind-Janita Claassen 文本歌词
Meisiekind - Janita Claassen
Hierdie dag belangrik my lief
Die foto's in my hand het my oë bedrieg
Hier was jy nog in die gradeklas
Klein haarbekkie met handjies skoon gewas
Hier jou kleinboet hy kon jou so pla
Geduld word mos van ma's gevra
Hier nou met die afskeidsdans
Jou rok so mooi oë sterreglans
Vandag is jou troudag my meisie
Jy word 'n vrou my kind
Mag vreugde groei deur die jare
Hierdie jou dag toekoms wat wag
My liefste my meisiekind
Jy gaan weg dis soos die lewe is
My meisiekind ek sal jou baie mis
Daar is plek in ons familiekring
Vir hom wat jou vreugde bring
Meisiekind dis jou huweliksfees
Ek sal nie huil ek sal net vrolik wees
Hierdie môre reeds pêrelgrou
Word wakker lief
Die toekoms wag vir jou
Vandag is jou troudag my meisie
Jy word 'n vrou my kind
Mag vreugde groei deur die jare
Hierdie jou dag toekoms wat wag
My liefste my meisiekind
Vandag trou ma se meisie
En tog bly jy ma se kind
Ons liefde sal groei deur die jare
Hierdie jou dag toekoms wat wag
Vir mamma se meisiekind
Hierdie jou dag toekoms wat wag
Vir mamma se meisiekind