Vat My Vas-Die Campbells
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vat My Vas-Die Campbells 文本歌词
Vat My Vas - Die Campbells
Daar oorkant by'n tafel
Sit'n rooikop met'n javel
En die meisie kyk die hele aand vir my
Sy knip vir my haar ogies
En als lyk baie logies
Dat die rooikop lus is om met my te vry
Ek voel soos nooit tevore
Want die rooikop is gebore
Met'n lyfie soos'n uurglas hier's my kans
Sy stuur vir my'n briefie
Sy skryf sy't hom'ie lief'ie
Dis net met my wat sy vanaand wil dans
Vat my bokkie vat my vas
Oo vat my vas
Vat my h**p en vat my das
Oo vat my vas
Trek my nader as jy fluister
Oo oo
En ek sal heel tyd na jou luister
Ek sal doen wat jy my vra
Oo vat my vas
Al die antwoorde is ja
Oo vat my vas
Vat my bokkie vat my vas
Oo oo
Vat my bokkie vat my vas
Sy stap toe na my stoel
As jy weet wat ek bedoel
Dan hoef ek eintlik verder niks vir jou te sê nie
Sy gryp my aan my arem
Daai rooikop was so warem
Sy vra my of ek haar nie ook wil hê nie
Vat my bokkie vat my vas
Oo vat my vas
Vat my h**p en vat my das
Oo vat my vas
Trek my nader as jy fluister
Oo oo
En ek sal heel tyd na jou luister
Ek sal doen wat jy my vra
Oo vat my vas
Al die antwoorde is ja
Oo vat my vas
Vat my bokkie vat my vas
Oo oo
Vat my bokkie vat my vas
Daar oorkant by'n tafel
Sit'n rooikop met'n javel
Maar my eie meisie kyk al skeef na my
Sy't vlamme in haar ogies
En als lyk baie logies
Dat ek glad nie vir die rooikop gaan vry
Vat my bokkie vat my vas
Oo vat my vas
Vat my h**p en vat my das
Oo vat my vas
Trek my nader as jy fluister
Oo oo
En ek sal heel tyd na jou luister
Ek sal doen wat jy my vra
Oo vat my vas
Al die antwoorde is ja
Oo vat my vas
Vat my bokkie vat my vas
Oo oo
Vat my bokkie vat my vas
Vat my bokkie vat my vas
Oo oo
Vat my bokkie vat my vas
Vat My Vas-Die Campbells 推荐歌曲
Vat My Vas专辑下载
(2006-01-01)