Jy Is Die Storm-Dewald Wasserfall
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Jy Is Die Storm-Dewald Wasserfall 文本歌词
Hou aan loop, hou aan hoop, hou aan glo - daar's iets daar bo.
Hou aan voel, hou aan gee, moenie laat die vrees jou laat vergeet.
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm! (...jy is die storm!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet, jy is die storm! Jy is die storm!
Wees die lig, diep in die nag, want daar's soveel wat vir hoop lê en wag.
Kom wys die pad, oor die berge, want op die einde van dag het ons mekaar...
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm! (...jy is die storm!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet jy is die storm! Jy is die storm!
En jou vyand sal jou naam nooit kan vergeet, dit moet jy weet!
Jy is die storm, die kleinste bottels wat die grootste gif opmeet, die gif opmeet.
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly nie, nie eers 'n stukkie siel, maar jy moet weet, jy is die storm (...jy is die storm!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet jy is die storm, Jy is die storm!
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm (...jy is die storm!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet jy is die storm, Jy is die storm!