Vir Liefde Baklei-Dewald Wasserfall

歌手 : Dewald Wasserfall
专辑 : #EkEnJy
语种 : 英语
时长 : 03:10

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Vir Liefde Baklei-Dewald Wasserfall 文本歌词

Ek is raadop
En ek is moeg baklei
Ek is hardop
Hardop verlief op jou
Ek soek vrede
Vrede wat ek by jou kry
Wat van liefde?
Ons ken liefde
En was dit net ons wat so mal kon wees
Om te se dat ons altyd bymekaar sou wees?
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
En was dit net ons wat in liefde glo?
Want ek sien my begin en einde in jou oë
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
Jy hou my hart vas
Al is jy vêr van my
Jy's al my redes
Jy's meer as genoeg vir my
Jy steel my asem
En hou dit in jou lyf
En gee my liefde
Al jou liefde
En was dit net ons wat so mal kon wees
Om te se dat ons altyd bymekaar sou wees?
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
En was dit net ons wat in liefde glo?
Want ek sien my begin en einde in jou oë
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
oh oh oh oooo, vir liefde baklei
En was dit net ons wat so mal kon wees
Om te se dat ons altyd bymekaar sou wees?
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
Jy hou my hart vas
Al is jy vêr van my
Jy's al my redes
Jy's meer as genoeg vir my
En was dit net ons wat so mal kon wees
Om te se dat ons altyd bymekaar sou wees?
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
En was dit net ons wat in liefde glo?
Want ek sien my begin en einde in jou oë
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
Jy hou my hart vas
Al is jy vêr van my
Jy's al my redes
Jy's meer as genoeg vir my
oh oh ooo