Droë Riviere-Liezel Pieters
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Droë Riviere-Liezel Pieters 文本歌词
Ons drome is verby
En ek het seer gekry
Ek huil jou baie nagte om oor jou
Huil jy oor my?
En waar is jy vandag?
'n Deel van my sal wag
Al sou my hart ook stil gaan staan
Gaan my liefde vir jou aan en aan
Tot alles vergaan
In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog
En vergeet jy al die ure?
Die gety in my bly hoog
Met die sluise van my walle
Met die hemele daarbo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
Tyd is net geleen
En my liefde baklei daarteen
Al sou ek als om my verloor
Sal ek diep in my jou stem kan hoor
Tot alles vergaan
In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog
En vergeet jy al die ure?
Die gety in my bly hoog
Met die sluise van my walle
Met die hemele daarbo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
In my hart is droë riviere
Het jou liefde opgedroog?
En vergeet jy al die ure?
Die gety in my bly hoog
Met die sluise van my walle
Met die hemele daarbo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog
En vergeet jy al die ure?
Die gety in my bly hoog
Met die sluise van my walle
Met die hemele daarbo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
Droë Riviere-Liezel Pieters 推荐歌曲
Sing My Hart Uit专辑下载
(2017-04-07)