Tafelberg vir Twee-Brendan Peyper

歌手 : Brendan Peyper
专辑 : Tafelberg vir Twee
语种 : 纯音乐
时长 : 03:42

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Tafelberg vir Twee-Brendan Peyper 文本歌词

Tafelberg vir Twee - Brendan Peyper
Written by:Brendan Peyper/W. Loots/Niel Schoombee
Ek kan nie meer op
Ek kan nie meer ophou aan jou dink nie
Tyd wil nie om
Tyd wil nie omgaan as ek aan jou dink nie
Jy moet nou huistoe kom
Want die kaap is leeg sonder jou
Jy moet na my toe kom
Want ek wil jou weer sien en vashou
Ek dek tafelberg vir twee
Sal jy jou hart vir my gee
Ek dek tafelberg vir twee
Tussen die sterre en die see
Ek dek tafelberg vir twee
Ek kan nie meer aan
Ek kan nie meer aangaan sonder jou lag nie
Tyd wil nie meer aan
Tyd wil nie meer aangaan as jy nie hier is nie
Jy moet nou huistoe kom
Want die kaap is leeg sonder jou
Jy moet na my toe kom
Want ek wil jou weer sien en vashou
Tafelberg ek dek tafelberg
Sal jy jou hart vir my gee
Ek dek tafelberg vir twee
Tussen die sterre en die see
Ek dek tafelberg vir twee
Ek bestel vir ons die horizon
Die hemelskildery is net 'n klip gooi weg
Tot die maan en die sterre kom
Dan vat ek jou saam oor die melkweg
Tafelberg sal jy jou hart vir my gee
Tafelberg ek dek tafelberg
Tafelberg sal jy jou hart vir my gee
Tafelberg ek dek tafelberg
Tussen die sterre en die see
Ek dek tafelberg vir twee
Sal jy jou hart vir my gee
Ek dek tafelberg vir twee
Tussen die sterre en die see
Ek dek tafelberg vir twee
Tafelberg vir Twee

Tafelberg vir Twee专辑下载

(2015-08-28)