Twee Is Beter as Een-Brendan Peyper

歌手 : Brendan Peyper
专辑 : Hy Loop Oop
语种 : 纯音乐
时长 : 04:04

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Twee Is Beter as Een-Brendan Peyper 文本歌词

In die oorlog tussen jou en my
Vat jy die swaard en los die skuld by my
Trane vloei, harte bloei
Kom ons soen en maak vir ewig op
Dis tyd dat ons twee hierdie oorlog stop
Laat val die brug, en vat my terug
Waar 'n wil is 'n weg
Dit is tyd dat ons ophou veg
Terwyl ons harte brand
Skyn daar 'n silwer rand
Waar 'n wil is 'n weg
Ware liefde maak alles reg
Deur die son en die reën
Twee is beter as een
Deur die son en die reën
Twee is beter as een
Twee is beter as een
Deur elke oorlog wat ek veg teen jou
Jy maak my mal maar ek bly mal oor jou
My mure val, jou mure val
Hoekom vuur ons hierdie pyle af?
Hoeveel aande moet ons hierdeur gaan?
Dit maak net seer, weer en weer
Waar 'n wil is 'n weg
Dit is tyd dat ons ophou veg
Terwyl ons harte brand
Skyn daar 'n silwer rand
Waar 'n wil is 'n weg
Ware liefde maak alles reg
Deur die son en die reën
Twee is beter as een
Sonder jou
Is ek niks nie
Sonder jou
Is ek stof
Sonder jou
Is ek niks nie
Sonder jou
Waar 'n wil is 'n weg
Dit is tyd dat ons ophou veg
Terwyl ons harte brand
Skyn daar 'n silwer rand
Waar 'n wil is 'n weg
Dit is tyd dat ons ophou veg
Terwyl ons harte brand
Skyn daar 'n silwer rand
Waar 'n wil is 'n weg
Ware liefde maak alles reg
Deur die son en die reën
Twee is beter as een
Deur die son en die reën
Twee is beter as een
Twee is beter as een
Jy-hi-jê-ê-hê