Vanaand Sê Ek Net Ja-Brendan Peyper

歌手 : Brendan Peyper
专辑 : Hy Loop Oop
语种 : 纯音乐
时长 : 03:35

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Vanaand Sê Ek Net Ja-Brendan Peyper 文本歌词

Daar's baie visse in die see
Ek weet ek wou myself 'n bietjie spasie gee, spasie gee
Maar hoekom kon nie anders nie en ander vra nog hoekom ons nie langer nie meer saam is nie
Ek hoop maar net dat ek nie te laat is nie
Dat jy dieselfde voel en nie te kwaad is nie
Vanaand se ek net ja
Jy hoef nie eens te vra
Ons kleur oor die lyne
Voel jou lippe oor myne
Daar's niks wat hierdie vuur kan stop
Vanaand se ek net ja
Jy hoef nie eens te vra
Sal jy my nie soen nie
Net soos in 'n movie
Vir altyd draai dit in my kop
Ek wil dit aan 'n groot klok hang
Ek wil die hele wereld wys ek is nie bang, Ek is nie bang
Om nee te se vir niemand nie maar niemand weet wat werklik in my aangaan nie, verstaan my nie
Maar jy weet die skrif is aan die muur geskryf
Ek kan myself nie keer
Jy laat my hartklop styg
Vanaand se ek net ja
Jy hoef nie eens te vra
Ons kleur oor die lyne
Voel jou lippe oor myne
Daar's niks wat hierdie vuur kan stop
Vanaand se ek net ja
Jy hoef nie eens te vra
Sal jy my nie soen nie
Net soos in 'n movie
Vir altyd draai dit in my kop
Jy kan my huistoe vat
Jy kan my bakkie was
En saam met al my klere wegkruip in my tas
Jy kan my biltong steel
En selfs vir blikkies streel
En as ek op jou skoot le met my hare speel
Vanaand se ek net ja
Jy hoef nie eens te vra
Ons kleur or die lyne
Voel jou lippe oor myne
Daar's niks wat hierdie vuur kan stop
Vanaand se ek net ja
Jy hoef nie eens te vra
Sal jy my nie soen nie
Net soos in 'n movie
Vir altyd draai dit in my kop
Vanaand se ek net ja
Jy hoef nie eens te vra
Sal jy my nie soen nie
Net soos in 'n movie
Vir altyd draai dit in my kop
Vanaand se ek net ja