Niemand Soos Jy Nie-Brendan Peyper

歌手 : Brendan Peyper
专辑 : Hy Loop Oop
语种 : 纯音乐
时长 : 04:08

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Niemand Soos Jy Nie-Brendan Peyper 文本歌词

Ek kan mos nie dans nie
En liefde verstaan nie
Ek hou nie van deel nie
Geheime weg gee nie
Tot ek naby jou is
Tot ek naby jou is
Ek breek nie die rëels nie
Ek sê nie te veel nie
Ek vra nie die vra nie
Ek soen nie te lank nie
Tot ek naby jou is
Tot ek naby jou is
En ek weet dis nie nodig om meer te wag nie
En ek weet en ek weet dis nie nodig om bang te raak nie
Tot ek naby jou is
Tot ek naby jou is
Niemand Niemand Niemand
Niemand sal jou so lief kan he nie
Niemand Niemand Niemand
Niemand se hart so in my lê nie
Ek weet dit kan nie beter
Dis liefde ek is seker
Ek kan net nie genoeg kry nie
Daar's niemand soos jy nie
Niemand Niemand Niemand
Niemand sal jou so lief kan he nie
Niemand Niemand Niemand
Niemand se hart so in my lê nie
Ek weet dit kan nie beter
Dis liefde ek is seker
Ek kan net nie genoeg kry nie
Daar's niemand soos jy nie
Ek speel nie my hart nie
Verloor nie myself nie
Nie bang om te keer nie
Nie lus om te leer nie
Tot ek naby jou is
Tot ek naby jou is
Ek val nie te diep nie
Beplan nie te vêr nie
Ek spring nie te hoog nie
Droom drome te groot nie
Tot ek naby jou is
Tot ek naby jou is
En ek weet dis nie nodig om meer te wag nie
En ek weet en ek weet dis nie nodig om bang te raak nie
Tot ek naby jou is
Tot ek naby jou is
Niemand Niemand Niemand
Niemand sal jou so lief kan he nie
Niemand Niemand Niemand
Niemand se hart so in my lê nie
Ek weet dit kan nie beter
Dis liefde ek is seker
Ek kan net nie genoeg kry nie
Daar's niemand soos jy nie
Niemand Niemand Niemand
Niemand sal jou so lief kan he nie
Niemand Niemand Niemand
Niemand se hart so in my lê nie
Ek weet dit kan nie beter
Dis liefde ek is seker
Ek kan net nie genoeg kry nie
Daar's niemand soos jy nie
Kom net nader
Soen my, soen my, soen my
Kom net nader
Soen my, soen my, soen my
Ek weet dit kan nie beter
Dis liefde ek is seker
Ek kan net nie genoeg kry nie
Daar's niemand soos jy nie
Niemand Niemand Niemand
Niemand sal jou so lief kan he nie
Niemand Niemand Niemand
Niemand se hart so in my lê nie
Ek weet dit kan nie beter
Dis liefde ek is seker
Ek kan net nie genoeg kry nie
Daar's niemand soos jy nie
(soos jy nie)
Daar's niemand soos jy nie.