'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie-Brendan Peyper

歌手 : Brendan Peyper
语种 : 纯音乐
时长 : 04:01

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT 'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie-Brendan Peyper 文本歌词

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie - Brendan Peyper
Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee
Ek weet ek is nie ryk nie
Aan geld of groot praktyk nie
Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd
Ek ry nie 'n fancy kar nie
Ek's nie in n famous band nie
Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel
Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'N boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en ny suikerbekkie saam
Ek het nog nie ver gereis nie
Italië of parys nie
Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou
Ek is nie 'n superhero
Maar ek voel soos een as jy my vashou
Deur storms en deur vuur beskerm ek jou
Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'N boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'N boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'N boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam
Saaaaam
Ek en my suikerbekkie saam

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie-Brendan Peyper 推荐歌单


50 Goue Sokkie Treffers Vol.3

50 Goue Sokkie Treffers Vol.3专辑下载

(2017-10-13)