Anderkant (Lewendige Opname)-Arno Carstens

歌手 : Arno Carstens
语种 : 荷兰语
时长 : 03:49

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Anderkant (Lewendige Opname)-Arno Carstens 文本歌词

Anderkant (Lewendige Opname) - Arno Carstens
Written by:Fred den Hartog/Hunter Kennedy
In die kar in die nuus op die radio
In die ry in die mall in die pick & pay
En op die strand waai die wind my woorde weg
Sit op die stoep tot laat
As die lig in die skemer in die aand
Verdwyn en die donker oor my spoel
Skryf ek nog n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen
En aan die anderkant van die baai het jy n huis
En as die liggies brand weet ek daar's iemand tuis
My hele lewe lank in n band gejol
Die lyne van die pad deur die land gevolg
En op n strand waai die wind my woorde weg
Sit in die hotel tot laat
As die lig in die skemer in die aand
Verdwyn en die donker oor my spoel
Skryf ek nog n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen
En aan die anderkant van die baai het jy n huis
En as die liggies brand weet ek daar's iemand tuis
En as die lig in die skemer in die
Aand verdwyn en die donker oor my spoel
Skryf ek nog n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen
En aan die anderkant
En aan die anderkant
Jou oë jou somer skouers blink
Jou hare is terug geborsel en jy is besig om dit vas te bind
En jou sonbrille vang vir n oomblik die son lig