Ceres (Lewendige Opname)-Arno Carstens

歌手 : Arno Carstens
语种 : 纯音乐
时长 : 05:21

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ceres (Lewendige Opname)-Arno Carstens 文本歌词

Ceres (Lewendige Opname) - Arno Carstens
Written by:Arno Carstens
Rotse in tyd en mosie gevries 'n onvoltooide
Gesprek waar die aarde jou uit wil wis
Nog steeds verbouereerd op heterde dag
Wag ek op 'n antwoord wat net hy my sal ag
En in die wind die wind hoorjy sing 'n kind
En in die storm in die wind is jy daai vergete stem
En eendag is eendag gaan die perde week hol
Die klippe rol vir ceres in katrol
En eendag is eendag gaan die perde week hol
Die klippe rol vir ceres in katrol
'N opdrag to die ruiters en die perde
In 'n onstellende gedreun by die dorp uitbars
In n karavaanpark waar rustigheid en jolyt
Hande vas hou en stadig by die rivier af dryf
So jy nooit kon geding het geboorte en dood
So naby aan ons 'nm glasie kon klink
So jy nooit kon geding het geboorte en dood
So naby aan ons 'nm glasie kon klink
En eendag is eendag gaan die perde week hol
Die klippe rol vir ceres in katrol
En eendag is eendag gaan die perde week hol
Die klippe rol vir ceres in katrol
En eendag is eendag gaan die perde week hol
Die klippe rol vir ceres in katrol
Die vrae wat jy vra in die donker van die dag
En die verblindende waarheid wat jy nooit sou verwag
Die perdehoewe en die ritme om oog
In die oerknel voel ons soms so onbevoegd
En in die wind in die wind
Hoor jy sing 'n kind
En in die storm in die wind is jy die vergete stem
En eendag is eendag gaan die perde week hol
Die klippe rol vir ceres in katrol
Ja eendag is eendag gaan die perde week hol
Die klippe rol vir ceres in katrol
En eendag is eendag gaan die perde week hol
Die klippe rol vir ceres in katrol
Ja eendag is eendag gaan die perde week hol
Die klippe rol vir ceres in katrol
Eendag is eendag
Eendag is eendag
Eendag is eendag
Eendag is eendag in katrol
Eendag is eendag
Eendag is eendag
Eendag is eendag
Eendag is eendag in katrol