Nikotien en Kafeïen-Ddisselblom
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Nikotien en Kafeïen-Ddisselblom 文本歌词
Nikotien en Kafeïen - Ddisselblom
Written by:Jaco Spies/Johrné van Huyssteen
Sit ek in my stoel
Dis vir jou wat ek voel
Ek voel besonders diep
Want vir jou het ek so lief
Ek le hier op my bank
Jys weg so lank
Ek voel besonders diep
Want vir jou het ek so lief
Jys my Niktien en my Kafeien
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien
En jys my Niktien en my Kafeie
Ons twee saam is soos vuur en parafien
Ek loop hier in my gang
Dis vir jou wat ek verlang
En ek voel besonders diep
Want vir jou het ek so lief
Ek sit hier op my stoep
Dis jou naam wat ek roep
En ek voel besonders diep
Want vir jou het ek so lief
Jys my Niktien en my Kafeien
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien
En jys my Niktien en my Kafeie
Ons twee saam is soos vuur en parafien
Jys my Niktien en my Kafeien
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien
En jys my Niktien en my Kafeie
Ons twee saam is soos vuur en parafien
Jys my Niktien en my Kafeien
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien
En jys my Niktien en my Kafeie
Ons twee saam is soos vuur en parafien
Vir jou het ek so lief
Vir jou het ek so lief
Vir jou het ek so lief
Vir jou het ek so lief